News and Results

Upper West Coast Schools Team 2017

Ons spanne wat gaan deelneem aan die Weskus Skole Skaak Prestige Kampioenskappe 2017

Weskus Prestige Kampioenskappe Seunsafdeling 2015

Sederberg Akademie, Citrusdal op Saterdag, 28 Maart 2015

Weskus Prestige Kampioenskappe Dogtersafdeling 2015

Saterdag, 28 Maart 2015 by Sederberg Akademie, Citrusdal.

BO-WESKUS UITDAAG 2014

Ons het `n goeie toernooi op Saterdag, 8 November 2014, by Vredendal Toyota se vertoonlokaal gehad. Die koeldrank was geborg deur Koelbly.

BO-Weskus Topskole 2014 Rondte 2, Vredendal

Baie dankie aan al die skole wat deelgeneem het aan die Bo-Weskus Topskole 2014. Julle het weereens getoon dat Bo-Weskus se skaak lewendig en berdywig is.

BO-Weskus Topskole 2014 Rondte 1

Dankie almal vir `n suksesvolle Eerste Rondte van die Bo-Weskus Topskole 2014. Die gashere, Vredendal-Noord, julle was tops.

Brent Cupido

Onder-Weskus Proewe 2014

Subscribe to