Baie geluk aan elke Eden speler wat gaan deelneem het aan die Wes Kaap skaaktoernooi in Caledon en vir julle pragtige uitslae. Sien aangeheg.
Ons wil net vir al die Eden spelers gelukwens met hulle goeie skaak en sportmangees die naweek tydens die Wes-Kaap skaakkampioenskappe in Athlone
PLEASE FIND THE FULL RESULTS FOR ALL DISTRICTS ATTACHED.