WESTERN CAPE SCHOOLS CHESS TRIALS U13/U15/U18 RESULTS

Ons wil net vir al die Eden spelers gelukwens met hulle goeie skaak en sportmangees die naweek tydens die Wes-Kaap skaakkampioenskappe in Athlone

Baie geluk ook aan die spelers wat gekies is as deel van die Wes-Kaap span wat gedurende die Julie skoolvakansie in Durban gaan deelneem:

o/13  Seuns:   Jan-Abraham Mostert

0/15 Dogters:  Sune Swart

0/18 Seuns:    Krishna Hattingh

0/18 Dogters:  Bianca Combrinck

Files

Upcoming events
No content found.