BO-WESKUS UITDAAG 2014

Ons het `n goeie toernooi op Saterdag, 8 November 2014, by Vredendal Toyota se vertoonlokaal gehad. Die koeldrank was geborg deur Koelbly. Ons het sewe skole gehad wat deelgeneem het met 78 deelnemers. Baie dankie aan die span van Vredendal-Noord Primêr , onder leiding van mnr. L. Wildschut. Aangeheg is die verslaag van die toernooi.

Files

Upcoming events
No content found.