Finale Proewe Overberg Top Skole - HS en LS

Overberg Skole Finaal vir Laerskole en Hoerskole.

Top twee Primere Skole per ouderdoms Groep van elke Zone van proewe 1 speel teen mekaar om te bepaal wie na Weskaap Top Skole gaan 4 Spetember.

Top 2 Hoerskole per ouderdomsgroep per zone speel teen mekaar om te bepaal wie na Weskaap Top Skole gaan 4 Spetember.

 

14 August - Liga Rondte 2 Finaal :


Laer en Hoerskole Venue :    Hermanus High School

Upcoming events
No content found.